Skip to main content

Posts

By die doopvont is ons nóg gay, nóg straight.

Ons het al ’n ver pad gestap. Die mense van die kerk meen ek. Met die kerk bedoel ek my kerk. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika. In 1843 het die gemeente van Tulbach geskeur weens mense se onversoenbaarheid rakende die sakramente. Die legende lui dat ’n baba van ’n jong ongetroude meisie gedoop is en dit het sekere gemeenteleiers rooi laat sien.  Daar is baie sulke hartseer verhale. Nie almal het op kerkskeuring uitgeloop nie, maar baie het krake en skeure in harte van goeie gelowige mense veroorsaak. Die jare 70’s en 80’s toe ek ’n kind was het sy pond vleis van my generasie geeis. Die land was ook ietwat anders vir Afrikaanse kerkmense in daardie tyd. Dalk in sekere opsigte meer eenvoudig. Jou opsies was minder, wat dan ook bygedra het tot die moontlikheid van verwerping indien jy meer links van die linker regop paal die lewe benader het. Twee vriendinne van my het albei in die jare 80’s en vroeg 90’s uit die kas gekom. Die pyn van verwerping en die so...

Tata Madiba.

For my smoking friends

The Holy Tree'nity and June Sixteen

I believe that trees are holy. They remind us of God. When I studied at Stellenbosch I daily visited the university's botanical garden. In the garden they had Olive trees that were grown from cuttings of the Olive trees from the garden of Gethsemane where Jesus spent his last night praying before his death. Praying under those trees I imagined myself being deeply rooted to the night his friends betrayed him and He died for them and also for me.  I have a friend that can really go deep when it comes to trees. Also a fellow Joburger, he grew up in the city with most trees in the world. Johannesburg is truly a manmade forest. My friend's name is Jan. A very Afrikaner name, although Jan is not your typical Afrikaner. (add your own stereotype here) Every now and then we will share a glass of wine and Jan will light his pipe. Most of the time we speak of trees. At every conversation he reminds me of how old trees are. Long before man, trees were. One of his favourite ...

Sommige mense is 'n tonic vir die siel

Onse Moeder

Onse Moeder wat orals is alles van U is heilig U aarde is ons tuiste mag alles wat goed en mooi is gebeur mag die hemel meer soos die aarde word U borsvoed ons met nuwe lewe elke dag,  oorgenoeg. Vee af die snot aan ons neuse en leer ons om nie te boelie nie Kom le by ons in die donker en hou ons vas in die koue nag. Aan U behoort die liefde en die skoonheid tot in alle ewigheid. Amen